Oestyd het aangebreek in die Swartland! Die buurman het teen 'n groot spoed met sommer klomp stropers in een kamp weggetrek. Ons het ook vandag begin koring stroop na 'n paar dae van stilsit omdat die koring nog te nat was na hierdie naweek se reën.
Mia LouwI like people & places, conservation & camping, selfsufficiency & socializing, farming and family. ArchivesFebruary 2012 Categories |
RSS Feed